EFP bied ‘n unieke gewas bespuitting

Energy Farming Partners —
Jou Vennoot Vir Groei

By EFP glo ons in vennootskappe. Daarom het ons dit ons naam gesit. Ons bied nie net ons produk nie, maar ook ons bystand dwarsdeur die groeiseisoen.

ResultateMaak Kontak

Wie is Energy Farming Partners?

Ons bied ‘n unieke gewas
bespuitting

 

EFP het n twee delige doel in die landbousektor. Die alleen verspreidingsreg van ons eie unieke kunsmis mengsels (Energy Maximiser), en die bereidwilligheid om saam risiko te dra ten opsigtige van boere se bemestings behoefte deur die groeiseisoen.

EFP pas by die groeiseisoen aan, as daar bv. meer reenval is, koue toestande of hitte eenhede is, kan ons dan die nodige energie vir die plant op die regte tye gee.

Risikobestuur

EFP gewasbespuitting is dadelik plant beskikbaar en kan toegedien word wanneer die plant se behoefte optimaal is. Vir die eenvoudige rede dat die plant op daardie stadium energie nodig het en ons kan dit dadelik vir hom gee, want die produk tot ons beskiking word binne 4 ure opgeneem in die plant en dit is wat dit so uniek maak.

Wat behels so ‘n vennootskap?

EFP se unieke gewasbespuiting gee die boer die gemoedsrus om waarde toe tevoeg deurlopend deur die groieseisoen. Na die boer sy lande ge-oes het, en ons het ‘n goeie verskil in opbrengs, vra ons n persentasie op die verskil gemaak.

Wat Lewer Ons?

Resultate

Z

Beter vir die grond

Maak nie grondbiologie dood nie. Minder versuurend effek op grond. 

Z

Beter vir die plant

Minder skadelike elemente by ontkiemende pit. Grond met unieke uitdagings kan makliker bestuur word.

Z

Beter vir die boer

Minder risiko, meer buigsame bemestingstoediending.

Z

Beter vir groei

Hoë energivlakke word vekry wat goeie vegetatiewe groei gee en opbrengs verhoog by reproduktiewe stadiums.

EFP Voordele

‘n Goeie kunsmis moet die natuurlike prosesse van die grond aanhelp. Sodat die plant nie net die nutriënte van die kunsmis kan benut nie maar ook die van die grond wat nou vrylik beskikbaar is deur meer aktiewe grond organismes. 

350 5th Ave Floor 54